Elenor Breetde ibinahagi a post  
3 sa

3 sa

__/Taxi\___
[_(__(__]

Hierdie taxi tel almal op vir wie ek lief is.
Spring asb vinnig in wil nie sonder jou gaan nie...
Hy is oppad na 2026 dis n Lang pad en Nog net 2 dae weg!!
🚙🚗🚙🚗🚙🚗🚙🚗🚙🚗🚙
Dankie Vir jou stukkie hart wat ek saam op my reis deur 2025 kon dra... Mag die Here ons lei op die onbekende pad van 2026 en ons nooit vergeet van sy Groot Genade nie...
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Mag 2026 gevul wees met Geloof, Hoop, Vreugde en baie Liefde...
Sien jou daar!!!! 🤗❤️